Kursusse

  • Begin brei met Lounette en Anita

    10 Lessein
    • Begin brei met Lounette en Anita - R450.00 incl. VAT

    In 10 lesse deel SARIE se kreatiewe redakteurs, Lounette Fourie en Anita Rossouw, alles wat ’n beginner moet weet en nodig het om te brei. Met jare se brei-ondervinding agter die rug deel hulle ook slim raad en wenke. Elke les bou aan die volgende sodat jy elke nuwe breipatroon met selfvertroue kan aanpak.

  • Kookklas met Herman Lensing

    39 Lessein
    • Kookklas met Herman Lensing - R950.00 incl. VAT

    In dertien klasse deel Herman sy sjefstegnieke, maklik gemaak vir jou om met selfvertroue by die huis toe te pas. Kenners gee ook raad. Elke les bou aan die volgende sodat jy verstaan wát om te doen, en hóékom.