Course Category: Handwerk

  • Begin brei met Lounette en Anita

    10 Lessein
    • Begin brei met Lounette en Anita - R450.00 incl. VAT

    In 10 lesse deel SARIE se kreatiewe redakteurs, Lounette Fourie en Anita Rossouw, alles wat ’n beginner moet weet en nodig het om te brei. Met jare se brei-ondervinding agter die rug deel hulle ook slim raad en wenke. Elke les bou aan die volgende sodat jy elke nuwe breipatroon met selfvertroue kan aanpak.