Koop!
Geskenkbewys: Begin brei met Lounette en Anita
Original price was: R450.00.R360.00Current price is: R360.00. incl. VAT
Met dié geskenkbewys kan jou vriend/familielid gratis inskryf vir Begin brei met Lounette en Anita. Die hele kursus gebeur aanlyn, en hulle kry lewenslange toegang. Hulle kan teen hulle eie pas deur die kursus werk, mits hulle ’n rekenaar en internettoegang het.
Loer gerus hier vir vrae oor die kursus.
Neem kennis: Indien jy die ontvanger se e-posadres invul, sal hy/sy ’n e-pos met die geskenkbewys ontvang sodra jy betaal het. Moet niks hier invul nie indien jy eerder die geskenkbewys aan jouself wil stuur.