Dié kursus is perfek vir beginners wat nog op die outomatiese funksie skiet.
Volg net hierdie eenvoudige kursus in jou soeke na die perfekte foto.
Koop ’n inskrywing voor 18 Desember 2019 en kry 10% afslag.
- E-pos ‘n inskrywing aan enigeen
- Doen op jou eie tyd op enige plek
- Word getoets op elke les
- Sertifikaat van voltooiing
[lsx_testimonials columns=”1″ title=”” limit=”9″ display=”full” ]
Wat leer ’n mens?
Jy kry 26 lesse in 6 modules wat basiese fotoneemvaardighede dek, asook gevorderde onderwerpe en tegnieke.
- Die Boustene van Fotografie
- Komposisie en Raming
- Praat die Taal & Wenke vir Selfoonfoto’s
- Na-Produksie
- Wenke, Truuks en Tydbespaarders
- Sosiale Media en Gedrukte Foto’s
Skryf iemand in en verseker dat sy/haar vaardighede verbeter.
Hoe werk dit?
- Die ontvanger sal ’n koeponkode per e-pos ontvang, wat hy/sy kan gebruik.
- Sodra die persoon ingeskryf is, sal hy/sy toegang het tot die aanlynkursus.
- ’n Mens kan enige tyd begin en teen jou eie pas werk.
- E-pos ‘n inskrywing aan enigeen
- Doen op jou eie tyd op enige plek
- Word getoets op elke les
- Sertifikaat van voltooiing